Ek kom van die dorpie Calvinia af (Hantam distrik) en het daar groot geword. Almal is altyd in vir ʼn dans of dit nou in die stof is of nie...dans sal hulle dans.